Pinterest
Vis in Bierdeeg  Stokvis in stukkies gesny  sout en peper  50 ml mielieblom  1 k bruismeel  3 ml sout  1 ml kerrie  250 ml bier  olie vir diepvetbraai  Geur die vis met sou en peper  Bedek dit met mielieblom, skud orige mielieblom af  Meng die bier met die meel, sout en kerrie  Verhit olie , doop vis in die beslag  Bak tot goudbruin  Ek het die uiringe ook in die beslag gedruk en saam met die vis gebak

Vis  1 kg Stokvis, stukke gesny sout + swart peper 80ml mielieblom 1 k bruismeel 5 ml sout 5ml kerriepoeier 250ml bier plie vir diepvetbraai Geur vis met sout en peper, bedek met mielieblom Sif bruismeel,sout en Kerrie, en meng die bier by verhit olie Doop die vis in die beslag, bak in warm olie

Courgettetaart: 5 eieren, 125 g magere kwark, 100 g meel, 1 flinke ui, eetl kerrie, knof, 600 g courgette, z&p. Bijv handje olijven, feta, wat boontjes, paprika. Zie maar! Beslag mkn v eieren, kwakr en meel. Groente julienne/lucifertjes snijden. Vormt "wapening" en geeft stevigheid. Boter in grote koekenpan heet mkn. Mengsel even aanbakken. Beslag erbij. Deksel erop; 30 min op laag vuur bakken. Op ovenrooster, "rauwe"bovenkant 10 min onder grill. Indiaas (curry) of Grieks (kaneel, kruiden…

Gebakken banaan in beslag met rijst en verrukkelijke oosterse stoofpot. Met dank aan recept van Alie. Gebakken banaan gekocht bij de toko. Schil is bijna zwart. Banaan ontdoen van schil en afspoelen onder de kraan. Beslag maken van 100 gr zelfrijzend bakmeel, 1dl melk, 1ei, beetje zout, kerrie djawa, en lepel bruine suiker. Banaan in stukken door beslag rollen en bakken in goed hete olie in pan of frituur. Echt jammie!!! De riblappen in stukken knippen en aanbakken in 100gr. Roomboter.3 uien…

100+ freezable cookies, all from 1 batch  www.theorganisedhousewife.com.au

100+ cookies from 1 mix

100+ freezable cookies, all from 1 batch www.theorganisedhousewife.com.au

PAMPOENTERT 40 g botter 60 ml suiker 2 eiers, geklits 100 ml bruismeel sout 1kg rou pampoen, gerasper 2,5 ml vanieljegeursel  Sous  40 g botter 20 ml suiker 40 ml room...ek het sommer melk gebruik  Verroom die botter en suiker Klits die eiers en voeg by Voeg bruismeel en sout by Roer pampoen en vaniele by  Skep beslag in gesmeerde skottel en bak 30 min by 180 in Halogene oondjie  Meng die sousbestanddele en verhit net tot kookpunt Gooi dit oor die warm tert

PAMPOENTERT 40 g botter 60 ml suiker 2 eiers, geklits 100 ml bruismeel sout 1kg rou pampoen, gerasper 2,5 ml vanieljegeursel Sous 40 g botter 20 ml suiker 40 ml room...ek het sommer melk gebruik Verroom die botter en suiker Klits die eiers en voeg by Voeg bruismeel en sout by Roer pampoen en vaniele by Skep beslag in gesmeerde skottel en bak 30 min by 180 in Halogene oondjie Meng die sousbestanddele en verhit net tot kookpunt Gooi dit oor die warm tert

Vis  1 kg Stokvis, stukke gesny sout + swart peper 80ml mielieblom 1 k bruismeel 5 ml sout 5ml kerriepoeier 250ml bier plie vir diepvetbraai Geur vis met sout en peper, bedek met mielieblom Sif bruismeel,sout en Kerrie, en meng die bier by verhit olie Doop die vis in die beslag, bak in warm olie

Vis 1 kg Stokvis, stukke gesny sout + swart peper 80ml mielieblom 1 k bruismeel 5 ml sout 5ml kerriepoeier 250ml bier plie vir diepvetbraai Geur vis met sout en peper, bedek met mielieblom Sif bruismeel,sout en Kerrie, en meng die bier by verhit olie Doop die vis in die beslag, bak in warm olie

Chinese ete, Roerbraai (hoender of steak) kool Uie, Wortels,Marrow, Broccoli.  Pynappel, Geel, groen en rooi peppers,braai alles in bietjie botter en olie, Vark  250 ml bruismeel  Knippie sout  150 ml koue water 12,5 ml olie  2 eierwitte, Meng die eerste 4.   Laat deeg uur in. Klits eierwitte styf,vou in by deeg  Geur vark, Doop in beslag  Bak in diep olie tot gaar

Real Simple "Special Fillings" - Lemon Curd, Fresh Strawberry Filling & Pastry Cream).

Your Guide to a Beautiful (and Delicious!) Cake

Real Simple "Special Fillings" - Lemon Curd, Fresh Strawberry Filling & Pastry Cream).

French Cheese Straws FRESH GRATED PARMESAN W GUYERE, POPPY SEED AND DASH OF CAYANNE (ALSO ANOTHER DISH WTOASTED SESAME SEEDS.   PREHEAT OVEN 400 BRUSH PUFF WITH BUTTER OR EGG MIXTURE AND SPRINKLE W CHEESE MIXTURE PRESS INTO W ROLLING PIN REPEAT OTHER SIDE CUT 1/4 INCH STRIPS W PIZZA CUTTER, TWIST FROM BOTH ENDS AND PRESS ENDS DOWN IN PARCHMENT LINED PAN BAKE 20-25 MIN

French Cheese Straws

suspension ombrelle a cocktail blog lily liste

DIY pour réaliser des suspensions décoratives

suspension ombrelle a cocktail blog lily liste

Lemon Lavender Gooey Butter Cake

Lemon Lavender Gooey Butter Cake Recipe by Paula Deen

Lemon Lavender Gooey Butter Cake

fruit bouquets how to, I wish someone would make this for me! HINT HINT!!

MALVAKOEK half k suiker  1 eier  een en n half e stroop  1 k koekmeel  5 ml bakpoeier  knippie sout  5 ml koeksoda  1 k melk  STROOP  25 ml botter  half k suiker  half k kookwater  half k amarulla (ek gebruik melk)  knippie sout  1. Klits eier + suiker tot romerig  2. Voeg stroop, bakpoeier, sout en meel by en meng goed  3, Gooi melk by  4. Sprinkel koeksoda oor en meng alles vining  Bak tot goudbruin  STROOP  Smelt alles saam   Dit moet warm wees maar nie kook  Gooi oor en laat dit intrek

Tartaletas

Tartaletas

BIERDEEG vir vis  1 opgehoopte kop bruismeel – of 1 opgehoopte kop meel en so 1 en half tl bakpoeier  1 eier  1 botteltjie/blikkie bier (enige bv Castel of black label)  1/2 tl paprika  5ml speserye (ek het Castle spices gebruik, jy kan enige gebruik bv bbq, texan braai spices, lemon and herb ens)  Meng bg tot lekker dikkerige slap degie is  1 kop meel om die vis in die rol  Rol jou vis in die meel, druk dan in die bierdegie en druk weer in meel. Sit jou vis in die yskas vir so 15 minute…