Soos Naomi, laat ons toe dat ons emosies, in plaas van die Woord van God, waarheid aan ons dikteer. Ons laat toe dat ons emosies en ons seer, ons sig vertroebel en ons sien nie hoe God in ons behoeftes voorsien, te midde van ons pyn nie. Naomi het alleen gevoel. Sy het gebroke, leeg en geteisterd gevoel. MAAR… In Sy genade, het God vir haar Rut gegee.  Lees meer op ons blog https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/03/13/week-1-naomi-verlies

1 PETRUS 1:23-25 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.  Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos ’n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af,    maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.

JEZUS en MARIA Groep.: BELANG VAN HET WOORD VAN GOD

SPREUKE 30:5-6 Elke woord van God is gelouter; Hy is ’n skild vir die wat by Hom skuil.    Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ’n leuenaar openbaar word nie.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet 1:24-25 Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

SOAP – Psalm 119:28  Omdat ons in hierdie gevalle wêreld woon, sal ons moedeloosheid, hartseer en verlies ervaar.  Maar ons God belowe deernis wat nooit sal faal nie en genade wat, elke dag wanneer ons Hom soek, weer nuut voorsien sal word.  Ons vertroosting en genesing kom van om die God van die Bybel te ken. Wanneer ons God se Woord en Sy groot liefde vir ons ken en verstaan, dan sal ons versterk word.  Gaan jy begin om die Woord van God nie net as jou enigste bron van leiding nie,

Het woord van God houdt altijd stand

Het woord van God houdt altijd stand

JEZUS en MARIA Groep.: BELANG VAN HET WOORD VAN GOD

JEZUS en MARIA Groep.: BELANG VAN HET WOORD VAN GOD

Maar hij zei: ‘Gelukkiger zijn zij die naar het woord van God luisteren en ernaar leven.’ Lucas 11:28  #HetWoord, #Leven, #Luisteren  http://www.dagelijksebroodkruimels.nl/lucas-11-28/

Alles wat God geschapen heeft is goed. Niets hoeft te worden verworpen als het onder dank wordt aangenomen, want het is geheiligd door het woord van God en door het gebed. 1 Timoteus 4:4-5

Pinterest
Zoeken