Afrikaans quotes
Discover Pinterest’s 10 best ideas and inspiration for Afrikaans quotes. Get inspired and try out new things.
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover
More information...
My wens vers Ek wens vir jou 'n land vol helder-geel laggende swartkraal-ogies sonneblomme wat jou hart sal verwarm en jou dankbaar laat. Mag jy weer soos kleintyd op die damwal sit kaalvoet in die water en uitkyk oor die verte. Ek wens vir jou 'n plaashuis vol musiek note wat dans op die maat van die windpomp se swei. 'n Tuin vol blommegeure om jou kruike vol te hou. Ek hoop jy gooi jou arms in die lug en lag 'n diep borrel-lag vanuit jou binneste en wees vry soos hemelvoëls soos die son…
More information...

Hobby Addict saved to Woorde: aFRIkaans
Ons is almal koppies wat volgemaak moet word... __[warewoorde.co.za) #Afrikaans #giveOut
More information...

Debbie Johnstone saved to Inspiration
Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle.
More information...

Dalene Van Zyl ❤️ saved to Gedigte
Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...
More information...