Derde kwartaal

Discover Pinterest’s best ideas and inspiration for Derde kwartaal. Get inspired and try out new things.
29 people searched this
·
Last updated 9mo
the information sheet for an informative activity on how to use language and writing skills

Hierdie Infografiese Plakkaat Afrikaans EAT Graad 9 Projek-hulpbron sal jou leerders baie help wanneer hulle die Afrikaanse projek aanpak in die derde kwartaal. Dit is belangrik om eers aan die leerders te verduidelik wat 'n Infografiese Plakkaat is en ook hoe om hul eie Infografiese Plakkaat aan te pak. Hierdie hulpbron is beskikbaar in swart en wit, kleur en super eko-kleur.

24
an image of a text description with the words tykapsule afikans eat gr

Daar word in hierdie hulpbron verduidelik wat ‘n tydkapsule is, die gebruike daarvan, vereistes en hoe om self ‘n tydkapsule te maak. Die hulpbron bestaan uit twee bladsye propvol handige inligting. Hierdie hulpbron is ideaal om te gebruik vir die Afrikaanse projek wat leerders moet aanpak in die derde kwartaal. Dit is belangrik om eers aan leerders te verduidelik wat ‘n tydkapsule is en hoe hulle dit kan aanpak. Jou leerders sal opgewonde wees om daaroor te leer.

4
a green and white checkered background with the words vasarrompetsise

Hierdie hulpbron is ‘n Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 vasvrakompetisie projek inligtingsblad. Hierdie hulpbron is ideaal om te gebruik vir die Afrikaanse projek wat Graad 9 leerders in die derde kwartaal moet aanpak. Dit is propvol inligting wat leerders kan help met hierdie taak. Daar word in hierdie hulpbron verduidelik wat ‘n vasvrakompetisie is, hoe dit gebruik word, vereistes van so ‘n kompetisie en hoe om self een aan te pak. m seker te maak hulle is op die regte spoor.

5
Derde kwartaal and more

Explore related boards