Gelukkige Moedersdag...Hoe kan ek ooit woorde met dankbaarheid wys, vir 'n mamma wat tot in my siel kan kyk. Ek sê dit dalk nie altyd genoeg nie, maar woorde kan nie beskryf hoe lief ek ma het... Gelukkige Moedersdag!
Gelukkige Moedersdag...Die mooiste meesterstuk uit die hart van God is die hart van 'n Ma... Gelukkige Moedersdag!
Gelukkige Moedersdag Quotes AfrikaansMamma's... Het ore wat luister, arms wat altyd vashou en liefde wat nooit eindig nie. Gelukkige moedersdag
Mothersday Quotes AfrikaansSpesiaal vir mamma wat my altyd verstaan.. altyd reg is met raad, daar is om trane af te vee en lief is vir my net soos ek is