Mossteek haken patroon

Discover Pinterest’s best ideas and inspiration for Mossteek haken patroon. Get inspired and try out new things.
Hekel Patrone, Bridal Tea Party, Bridal Tea, Crochet Stitches Video, Crochet Inspiration, Bath Room, Patterns Crochet, Beautiful Crochet, Baby Beanie

Die mossteek is 'n pragtige en maklike steek om te hekel. Dit is effe kompak en vertoon dieselfde aan albei kante van werk. Die 2 steke wat gebruik word hier is die glipsteek [gs] en die halwe langbeen [hlb] Die patroon werk in veelvoude van 2. Vir hierdie tutoriaal begin ons dus met 20 kettingsteke. Ry 1: Werk 'n gs in die 3e ks vanaf pen, *1hlb in vlg st, gs in vlg st* herh tot end. [Jy moet weer eindig met 'n hlb want jy het in die 3e ks vanaf pen begin werk en dit beteken die eerste hlb…

Avatar
Holly Withers

Related interests