Tartan haken patroon

Discover Pinterest’s best ideas and inspiration for Tartan haken patroon. Get inspired and try out new things.
Last updated 5mo
Hekel Idees: Gratis Patroon: Gehekelde Kamma Tartan Vadoekie. Hekel Patrone, Crochet Inspiration, Rope Bracelet, Knitted Scarf, Tartan, Crochet Patterns, Crochet

'n Gehekelde vadoekie of waslappie is een van daardie vinnige en maklike items wat in 'n japtrap gehekel kan word. Die vadoekie word eers klaar gehekel en dan word die strepe gehekel deur glipsteke in die oop gedeeltes op te werk. 'n Baie maklike maar pragtige vadoekie wat elke keer uniek sal wees afhangende van die kleure wat gebruik word. Kom ek wys julle hoe maklik dit is om hierdie vadoekie te hekel! Materiaal gebruik: Vinnis Nikkim en 'n 3.75mm hekelpen. 1x50g van elke kleur wat jy wil…

5
Tartan haken patroon and more

Explore related boards