Verken deze ideeën en meer!

Gerelateerde onderwerpen verkennen

Interessant dat die eerste Hugenoot wat voet aan wal in Tafelbaai gesit het, Maria de la Quellerie, die eggenote van Jan van Riebeeck, was. Sy het egter net vir 10 jaar aan die Kaap vertoef en het in 1662 saam met haar eggenoot vertrek.

Tolla van der Merwe - Die Merry-go-Round - YouTube

Best Of Johnny Clegg & Savuka- Audio + Video Megamix (2012)

302526_110618141741_Boer_Girls_Main.jpg 500×770 pixels

Vroue in die AB oorlog:  regs is Jacoba Barett in mansklere, bandelier en met geweer gedurende die Slag van Spioenkop.

South African History

South African History

Religious Wars in France - The French Religious wars began in 1562 with the persecution of Protestants attending worship.  The Catholic an Huguenots were at odds until 1598.

’n Foto van die bekendstelling op 4 Januarie 1897 in Pretoria van die eerste motor in Suid-Afrika. Van links is A.E. Reno, stigter en toe redakteur van die Pretoria News, dr. W.J. Leyds, staatsekretaris van die ou Transvaalse Republiek, en John Hess, die eienaar. Die motor is aan Paul Kruger gedemonstreer—wat egter die aanbod van die hand gewys het om daarin te ry, “Nee, dankie,” het die geamuseerde Transvaalse president glo gesê, “netnou blaf ’n hond en dan skrik die ding en gooi my af!

Simon van der Stel, goewerneur van die Kaap en eerste eienaar van Groot Constantia.  Hy word dikwels gesien as die Vader van wynbou in Suid-Afrika.

Anna de Koning, vrou van Olof Bergh.  Sy is aanvanklik as slavin gebore as die dogter van Ansia/Angela van Bengal (hedendaagse Bangladesh).  Anna erf Groot Constantia na Olof Bergh se dood in 1725.

Pinterest
Zoeken