Verken deze ideeën en meer!

Gerelateerde onderwerpen verkennen

Jacob Abraham Uitenhage de Mist (Zaltbommel, Nederland, 20 April 1749 - Voorburg, Nederland, 3 Augustus 1823) was 'n Nederlandse staatsman, staatshoof van die Bataafse Republiek van 17 April 1797 - 1 Mei 1797 en kommissaris-generaal van die Kaapkolonie tydens die afwesigheid van 'n goewerneur van 21 Februarie 1803 tot 25 September 1804 in ooreenstemming met die Verdrag van Amiens.

ANDRIES HENDRIK POTGIETER wie se trek van tweehonderd siele die eerste georganiseerde trek uit die Kolonie was, was in die distrik Tarka, waar hy gewoon het, ’n man van aansien. Volgens die beskrywing van tydgenote was Potgieter ’n groot man, sterk gebou en met ’n indrukwekkende voorkoms. Sy baard en hare was donkerbruin met ’n rooi skynsel, en een bron verwys na die breërandhoed wat hy in die week gedra het, maar ’n hoëbolkeil met plegtighede.

Tischbein, Johann Friedrich August: Willem Frederik (1772-1843), prins van Oranje-Nassau. Oudste zoon van prins Willem V, later Willem I, koning der Nederlanden. 1788.

Die Obelisk, in Frankryk uit 'n stollingsgesteente soortgelyk aan graniet gekerf deur 'n onbekende beeldhouer en in November dieselfde jaar deur John Paterson, stigter van een van die oudste Engelse koerante in Suid-Afrika,[2] die Eastern Province Herald, aangeskaf vir die graf van sy swaer en vennoot, wyle George Kemp (†15-10-1852). Kemp se familie was egter nie ten gunste van so 'n uitspattige monument nie

Stempel van koper Franse tijd  Zaltbommel en Driel 1811

Ds. Dirk Postma (Dokkum, Friesland, Nederland, 10 Januarie 1818 - Burgersdorp, 28 Desember 1890) was die eerste predikant in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en stigter en eerste hoogleraar van die Kerk se teologiese skool op Burgersdorp in die Noordoos-Kaap, die voorloper van die Teologiese Skool en universiteit in Potchefstroom.

Betje Wolff, peettante van haar geliefde neef Joost Gerard Kist

Gevelbord, hing tijdens de Bataafse tijd aan de gevel van het stadhuis in Den Bosch, ipv het stadswapen.

Coert Steynberg (beeldhouer) word die beste onthou vir die uitkap van die standbeeld van Paul Kruger, te vinde by die Krugerhek, Kruger Nasionale Park. Sy beroemdste munstukontwerp is die pronkende springbok wat eers gebruik was op die 5 sjielings, wat die 1947 besoek na suider-Afrika deur die Britse Koninklike Familie herdenk.

Anna de Koning, vrou van Olof Bergh.  Sy is aanvanklik as slavin gebore as die dogter van Ansia/Angela van Bengal (hedendaagse Bangladesh).  Anna erf Groot Constantia na Olof Bergh se dood in 1725.

Pinterest
Zoeken