Verken deze ideeën en meer!

Boerevolk betaal jou Gelofte. ~YouTube

Boerevolk betaal jou Gelofte. ~YouTube

Die Dromedaris: Een van die skepe waarmee Jan van Riebeeck na SA gekom het.

Korbeelhuise is kliprondawels wat die pionierboere in die middel van die 19de eeu in die Hantam Karoo gebou het. Hulle is belangrike oorblyfsels uit die kultuurgeskiedenis en die geskiedenis van die volksboukunde in Suid-Afrika

Anton van Wouw with his statues of Paul Kruger

The Boers of Patagonia

The Boers of Patagonia

Du Preez familiewapen.  Die Du Preez familie was een van die Hugenote families wat a.g.v geloofsvervolging uit Frankryk gevlug het.

Maritz (middle) and a couple of his men. At the end of the Boer war Maritz and his men fled to German South West Africa to avoid surrendering to the British. While in GSWA he made contacts that would facilitate his flight to GSWA during the 1914 rebellion. This Day in History: The "Soothsayer", Siener van Rensburg, dies http://dingeengoete.blogspot.com/

Slag van Bronkhorstspruit - Die Boeremag van 200 man onder bevel van kommandant Frans Joubert het naby Bronkhorstspruit gelê en wag. Hier het hulle 'n handgeskrewe versoek na Lt Anstruther gestuur om om te draai. Hy het geweier. In die geveg van 10 minute is 56 Britse soldate dood en 91 gewond. Van die gewondes het 21 met inbegrip van Anstruther later gesterf. Van die Boeremagte is 2 man dood en 5 gewond.

Nylstroom Concentration Camp cemetery

Nylstroom Concentration Camp cemetery

Die jongste Boerekrygsgevangenes op die Bermuda-eilande was Piet Cronje (9) en Tjaart van der Walt (11). Foto: OORLOGSMUSEUM VAN DIE BOEREREPUBLIEKE

Pinterest
Zoeken