Explore Pretoria, Was, and more!

Wena Naudé in Oorskotjie - 1926. Agnes Alwena (Wena) Naudé (* 31 Des 1905, dist. Wakkerstroom – †6 Sept 1978, Pretoria) was een van die pioniers van die Afrikaanse toneelkuns. Sy het op Volksrust en Lydenburg skoolgegaan.

Wena Naudé (links) en Mathilda Hanekom in 1929. Agnes Alwena (Wena) Naudé (* 31 Des 1905, dist. Wakkerstroom – †6 Sept 1978, Pretoria) was een van die pioniers van die Afrikaanse toneelkuns. Sy het op Volksrust en Lydenburg skoolgegaan waarna sy in ’n fietswinkel in Pretoria werksaam was. In haar vrye tyd het sy spraaklesse by Stephanie Faure geneem en in 1924 die finale eksamen afgelê. Daarna het sy verdere toneelopleiding van Paul de Groot ontvang by wie se toneelgeselskap sy aangesluit…

Dr Christian Barnard performed the world’s first successful human heart transplant in Cape Town, South Africa, in 1967. The patient, Louis Washkansky, survived for 18 days after the operation and died of pneumonia.

Dr Christian Barnard performed the world’s first successful human heart transplant in Cape Town, South Africa, in The patient, Louis Washkansky, survived for 18 days after the operation and died of pneumonia.

RAMC Boer War Memorial, Hospital Hill, Aldershot, in more detail.

Mark Banning on

RAMC Boer War Memorial, Hospital Hill, Aldershot, in more detail.

Alhoewel gekant teen oorlog in 1899, het De la Rey homself bewys as ‘n uitstaande militêre leier. n Meester in mobiele oorlogvoering, met uitstaande oorwinnings by Nooitgedacht, Ysterspruit en Tweebosch waar hy vir Lt Genl. Lord Methuen wond, gevangene neem en weer vrylaat. As ‘n dapper vegter en simpatieke oorwinnaar verwerf hy internationale bewondering.

De la Rey captures Lord Methuen Date: 7 March, 1902

Bekende Botha: PW Botha Eerste Minister (1978-1984) en eerste uitvoerende Staatspresident (1984-1989) van Suid Afrika

Monuments

Pinterest
Search