Verken deze ideeën en meer!

Gerelateerde onderwerpen verkennen

Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 35 Bybelvers: Jesaja 58:11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos 'n tuin met volop water, soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê:  By mense is dit onmoontlik,  maar by God is alle dinge moontlik.  Mattheus 19:26

Dag 71 Bybelvers: Deuternomium 31:6 Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.

Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. #LiefGodGrootliks

Dag 172 Jak 4:7 DB Wees gehoorsaan aan God en net aan Hom. Verklaar die duiwel vyand nommer een in jou lewe en gee hom nie ‘n enkele kans nie. Hy sal dan van jou af padgee omdat hy niks kan regkry nie. Julle moet God se hand al hoe stywer vashou; dan sal Hy julle hand ook al hoe stywer vashou. As julle verkeerde dinge doen, hou op daarmee. Hou op aan die een kant God te wil doen en aan die ander kant nog met julle sondes aan te gaan.

Habakuk 3:17-18  **By__[↳₥¢↰] #Emsie**

Habakuk 3:17-18 **By__[↳₥¢↰] #Emsie**

Moedeloos...hou jou oë op God... #Afrikaans #Heartaches&Hardships #intheEyeoftheBeholder

Dag 59 Bybelvers: Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Pinterest
Zoek